IsabelleHul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik - sy, die opsters gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as 'n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net 'n paar maande oor. |
Dentro del libro
Resultados 1-5 de 5
Página
“En asof dit nie genoeg is nie – daar sit my dogter boonop ná al die jare steeds in
Holland, stel haar daagliks bloot aan gevaar deur politieke vlugtelinge te huisves
. Wat het ek gedoen om al hierdie dinge te verdien?” Isabelle gaan hurk by ...

Hulle is natuurlik almal die harnas in omdat dit net blanke vroue geld en boonop
net vir vroue bo dertig. Annabella kan self dus eers oor 'n jaar stem. Belaglik, is
dit nie?” Die gravin haal haar skouers op. “Dis die beloop van dinge. Hoe gaan ...

Dis al genoeg rede, maar jy is boonop jaloers omdat jy nou my aandag met haar
moet deel.” Eamon kyk haar aan asof hy haar uitdaag om sy stelling te betwis. “
En ek is lelik, onbekwaam, pretensieus, altyd suur en niemand hou van my nie?

Alcanzaste el límite de visualización de este libro.

Comentarios de la gente - Escribir un comentario
No encontramos ningún comentario en los lugares habituales.
Otras ediciones - Ver todas
Términos y frases comunes
agter haar alles Arendt Armand arms asof ateljee baie begin besef besig bietjie boonop Caitlin Christiaan Coney Connelly daardie dalk Deborah dié dink doek doen draai Eamon eens effens Ek sal Ek weet elk geval Frankryk gaan sit gedink genoeg gesê glas glimlag goed Gran gravin grendel grinnik haal haar hande haar oë hare Henk Henk Pierneef Hentie hoor Ierland iets ineens Isabelle kyk julle keer klei knik koffie komposisie kyk haar kyk hom L’Aigle laat lippe Lottie maak Maryn meer Miskien moes moet mond natuurlik neem niks nooit omdat oom Pier oomblik Orange Hall peer praat probeer raak rooiwyn Ruby ruit saam seker selfs sjampanje skildery skouers sommer staan stap Swallow Cottage Tamara tante teen terug terwyl verf voel waar weer wees werk