IsabelleHul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik - sy, die opsters gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as 'n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net 'n paar maande oor. |
Dentro del libro
Resultados 1-5 de 5
Página
Miskien moet sy sommer vanaand al bel en hoor of sy môre op Bergendal kan
gaan kuier. Gaan kyk hoe dit met die inmaakfabriek gaan. Gaan hoor hoe die
boerdery verloop. Met tante Tamara gesels en nuus hoor van Deborah en
Annabella.

Die sketse vou sy sorgvuldig op en druk dit in haar rok se sak. Sy roep 'n paar
keer na Freek, maar kry geen antwoord nie. Dan woon daar nou 'n nutsman in
Swallow Cottage, mymer sy terwyl sy begin aanstap. Sy kies sommer koers deur
die ...

Dis seker so 'n soort vertrek wat oom Pier sommer sy werkplek noem.” Isabelle
frons liggies. “Oom Pier?” “'n Verlangse oom van my wat ook 'n bietjie verf.” Die
onskuldige trek in sy oë lyk vals, maar sy steur haar in elk geval nie daaraan nie.

Alcanzaste el límite de visualización de este libro.
Alcanzaste el límite de visualización de este libro.
Página
Alcanzaste el límite de visualización de este libro.
Alcanzaste el límite de visualización de este libro.
Comentarios de la gente - Escribir un comentario
No encontramos ningún comentario en los lugares habituales.
Otras ediciones - Ver todas
Términos y frases comunes
agter haar alles Arendt Armand arms asof ateljee baie begin besef besig bietjie boonop Caitlin Christiaan Coney Connelly daardie dalk Deborah dié dink doek doen draai Eamon eens effens Ek sal Ek weet elk geval Frankryk gaan sit gedink genoeg gesê glas glimlag goed Gran gravin grendel grinnik haal haar hande haar oë hare Henk Henk Pierneef Hentie hoor Ierland iets ineens Isabelle kyk julle keer klei knik koffie komposisie kyk haar kyk hom L’Aigle laat lippe Lottie maak Maryn meer Miskien moes moet mond natuurlik neem niks nooit omdat oom Pier oomblik Orange Hall peer praat probeer raak rooiwyn Ruby ruit saam seker selfs sjampanje skildery skouers sommer staan stap Swallow Cottage Tamara tante teen terug terwyl verf voel waar weer wees werk